Nuusflits / Newsflash

The Goggatjie Children's Songs CD & DVD are now available! Goggatjie takes the children on a sing-a-long song journey with foot-stomping, educational songs.

Afrikaans
Tuisblad
Goggatjie DVDs
Goggatjie CDs
Goggatjie Speelpop
Winkel
Die Goggatjie Span
Kontak/Besprekings
Lirieke
Muurpapier
Inkleurboekie
Foto's
English
Home
Goggatjie DVDs
Goggatjie CD
Goggatjie Toy
Shop
Contact/Bookings
Lyrics
Wallpaper
Colouring Book
Photos
Goggatjie Newsletter:
e-mail address:


Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies DVD #4

  Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies DVD #4

Koop hierdie DVD aanlyn by:

www.akakids.co.za

 

Goggatjie is terug met ‘n groter en sterker tydmasjien om ons op nog ‘n reis terug in tyd te neem! Ons reis terug na ‘n tyd toe mamma en pappa klein was en ons sing die Tradisionele Afrikaanse kinderliedjies wat hulle gesing het toe hulle klein was.

So padlangs leer ons van gesonde eetgewoontes, diere in die dieretuin, verskillende soorte musiek, teksture, verjaarsdae, hoe om papiervliegtuigies te maak – en nog baie meer.

Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies DVD #4 volg op die sukses van die eerste drie volumes en is vol opvoedkundige pret. Die kinders sal mal wees daaroor!

Snitlys:
  1. Goggatjie Sê Hallo
  2. Kabouterman
  3. Ons Eet 'n Gesonde Ontbyt
  4. Moeder Hoenderhen
  5. Lepel En Eier Resies
  6. Die Paddaskool
  7. Ons Maak Papiervliegtuigies
  8. Hoedjies Van Papier
  9. Ons Maak Diere Maskers
  10. In Die Dieretuin
  11. Ons Oefen 'n Bietjie
  12. Klein Ondeug
  13. Ons Speel Musiekspeletjies
  14. Zoem Zoem Zoem
  15. Ons Leer Oor Teksture
  16. Sannie Het 'n Lammetjie
  17. Erika Se Verjaarsdag
  18. Die Mannetjie
  19. 'n Geskenk Vir Erika
  20. Jan Pierewiet
  21. Goggatjie Sê Totsiens
 
© 2009-2011 AKA Records