Nuusflits / Newsflash

Die Goggatjie 50cm Sagte Speelpop is nou beskikbaar! Dit sal ure se pret en plesier vir jou kind voorsien terwyl dit verbeelding stimuleer.

Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies DVD #2

Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies DVD

 

Maak gereed om saam met Goggatjie in sy tydmasjien te klim en op ‘n reis terug na die verlede toe te gaan! Ons reis terug na ‘n tyd toe mamma en pappa klein was en ons sing die Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies wat mamma en pappa gesing het toe hulle kindertjies was.

Op pad leer ons van verskillende geluide, plaas diere, vorms, dele van die liggaam, teenoorgesteldes en vele meer.

Die Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies DVD volg kort op die hakke van die suksesvolle Goggatjie se Kinderliedjies DVD. Die kinders sal mal wees daaroor!

Kliek hieronder om 'n uittreksel van die Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies DVD te sien:

 

Snitlys:
  1. Goggatjie Sê Hallo
  2. Hoe Ry Die Boere?
  3. Die Klank Boks
  4. Klokke en Diere
  5. Ons Noem Die Plaas Diere
  6. Die Blink Vosperd
  7. Ons Leer Die Gogga Dans
  8. Môre Oompie Môre Tannie
  9. Die Dele Van Die Liggaam
  10. Hansie Slim
  11. Ons Maak Vormpies
  12. So Ry Die Trein
  13. Ons Oefen ‘n Bietjie
  14. Bobbejaan Klim Die Berg
  15. Die Troeteldier Legkaart
  16. Die Kat Kom Weer
  17. Ons Leer Oor Teenoorgesteldes
  18. Feeklokkies
  19. Ons Borsel Ons Tande
  20. Afrikaanse Wiegeliedjie
  21. Goggatjie Sê Totsiens
 
© 2009-2011 AKA Records