Nuusflits / Newsflash
Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies word benoem vir 'n SAMA Toekenning!
Afrikaans
Tuisblad
Goggatjie DVDs
Goggatjie CDs
Goggatjie Speelpop
Winkel
Die Goggatjie Span
Kontak/Besprekings
Lirieke
Muurpapier
Inkleurboekie
Foto's
English
Home
Goggatjie DVDs
Goggatjie CD
Goggatjie Toy
Shop
Contact/Bookings
Lyrics
Wallpaper
Colouring Book
Photos
Goggatjie Newsletter:
e-mail address:


Goggatjie se Kinderliedjies DVD #1

  Goggatjie se Kinderliedjies DVD

Koop hierdie DVD aanlyn by:

www.akakids.co.za

 

Die eerste Goggatjie DVD is uiteindelik hier! Die Goggatjie se Kinderliedjies DVD gee vir die eerste keer LEWE aan Goggatjie met 35 minute se voetstamp, opvoedkundige liedjies van die treffer CD: Goggatjie se Kinderliedjies.

Met elke liedjie, beeld Goggatjie en sy goeie vriende Erika, Nàthin en Bianca ‘n toneeltjie uit, sodat die kinders belangrike lewensvaardighede kan leer op ‘n genotvolle manier – soos om hande te was en om jou land skoon te hou.

Daar is ook die opsie om subtitels aan te sit sodat die kinders kan leer om te lees terwyl hulle sing en dans.

Die Goggatjie se Kinderliedjies DVD is propvol energie en kleur. Dit is soos geen ander Afrikaanse Kinder DVD op die mark. Die kinders sal mal wees daaroor!

Kliek hieronder om 'n uittreksel van die Goggatjie se Kinderliedjies DVD te sien: 

 

 

Snitlys:
  1. Goggatjie Sê Hallo
  2. Wilde Diere
  3. Ons Het Mooi, Sterk Tande
  4. Gesond Eet Is Lekker Eet
  5. Kies Jou Instrument
  6. Kom Ons Maak Musiek
  7. Hoor Julle Die Weerlig En Die Wind?
  8. Papsop Nat
  9. Kom Ons Skilder!
  10. Was Was Was Jou Hande
  11. Ons Speel Wegkruipertjie
  12. Oefen Saam
  13. Kyk Na Al Die Vullis!
  14. Hou Ons Land Skoon
  15. Nàthin Vang ‘n Vis
  16. Ons Gaan See Toe
  17. My Nuwe Fiets
  18. Hoe Gaan Ons Daar Kom?
  19. Ons Speel Hopscotch
  20. Huppel
  21. Goggatjie Sê Totsiens
 
© 2009-2011 AKA Records