Nuusflits / Newsflash

Die Goggatjie 50cm Sagte Speelpop is nou beskikbaar! Dit sal ure se pret en plesier vir jou kind voorsien terwyl dit verbeelding stimuleer.

Afrikaans
Tuisblad
Goggatjie DVDs
Goggatjie CDs
Goggatjie Speelpop
Winkel
Die Goggatjie Span
Kontak/Besprekings
Lirieke
Muurpapier
Inkleurboekie
Foto's
English
Home
Goggatjie DVDs
Goggatjie CD
Goggatjie Toy
Shop
Contact/Bookings
Lyrics
Wallpaper
Colouring Book
Photos
Goggatjie Newsletter:
e-mail address:


Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Wiegeliedjies CD #6

  Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Wiegeliedjies

Koop hierdie CD of MP3's aanlyn by:

www.akakids.co.za

 

Goggatjie vier sy 6de Afrikaanse CD met ‘n lieflike versameling van Tradisionele Afrikaanse Wiegeliedjies. Dit is Wiegeliedjies wat ook vir Mams en Paps, toe hulle klein was, saggies aan die slaap gesus het.

Nou kan die nuwe Baba, Kleinsus, Kleinboet, Ma en Pa dié tydelose wiegeliedjies weer saam geniet.

’n Bonus instrumentele CD word ook saam met die Wiegeliedjie CD ingesluit.

Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Wiegeliedjies is ’n versameling van wiegeliedjies uit die verlede spesiaal vir kindertjies van die hede.

Jy en jou kind gaan dit so geniet!

Snitlys:
  1. Gogga Deuntjie
  2. Flikker Sterretjie
  3. Doedoe Baba, Doedoe
  4. Tula, Tula Nou
  5. Afrikaanse Wiegeliedjie
  6. Feelied
  7. Slaap, My Kindjie, Slaap Sag
  8. Hulle Sê Daar's 'n Man In Die Maan
  9. Sluimer, Sluimer
  10. Op My Ou Ramkietjie
  11. Lief Blompies In Die Maanskyn
  12. Pikanienie Wiegelied
  13. Slaapdeuntjie
 
© 2009-2011 AKA Records