Nuusflits / Newsflash

Die Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Wiegeliedjies CD is nou beskikbaar! Die CD is propvol wiegeliedjies van die verlede vir kindertjies van die hede.

Afrikaans
Tuisblad
Goggatjie DVDs
Goggatjie CDs
Goggatjie Speelpop
Winkel
Die Goggatjie Span
Kontak/Besprekings
Lirieke
Muurpapier
Inkleurboekie
Foto's
English
Home
Goggatjie DVDs
Goggatjie CD
Goggatjie Toy
Shop
Contact/Bookings
Lyrics
Wallpaper
Colouring Book
Photos
Goggatjie Newsletter:
e-mail address:


Goggatjie Gaan See Toe CD #5

  Goggatjie Gaan See Toe

Koop hierdie CD of MP3's aanlyn by:

www.akakids.co.za

 

Goggatjie is weer hier met ‘n sak vol splinternuwe stories en gediggies! Dié keer neem hy die kleingoed see toe! En wat is nou lekkerder as ‘n vakansie by die see!

Met pragtige byklanke, soos die geruis van die see, gekras van seemeeue en ander seegeluide, neem hierdie CD die kinders tot by die see!

Hulle maak kennis met seeskilpaaie, pikkewyne, dolfyne, seekoeie, seemeeue en baie meer! ‘n Pamflet met pragtige foto’s van die seediere is by die CD ingesluit.

Met 3 lekkerluister stories, 9 kindergedigte en 2 liedjies rondom die see, sal Goggatjie Gaan See Toe ure se pret en leergenot aan die kinders verskaf.

Kliek hieronder om na uittreksels van Goggatjie Gaan See Toe te luister:  

 

Goggatjie Sê Hallo:

Gedig: Huisie By Die See:

Storie: Leentjie En Die Dolfyne:

Goggatjie Gesels Oor See Geluide:

Goggatjie Beweeg Soos Die Seediere:
 

Snitlys:
  1. Gogga Deuntjie
  2. Goggatjie Sê Hallo
  3. Liedjie: Ons Gaan See Toe
  4. Goggatjie Gesels Oor Die See
  5. Gedig: Huisie By Die See
  6. Storie: Leentjie En Die Dolfyne
  7. Goggatjie Gesels Oor See Geluide
  8. Gedig: My Hondjie
  9. Gedig: Die Seeperdjie
  10. Gedig: Die Duifie
  11. Gedig: Tien Pikkewyne
  12. Storie: Bennie Word ‘n Held
  13. Liedjie: Hoe Gaan Ons Daar Kom?
  14. Goggatjie Beweeg Soos Die Seediere
  15. Gedig: Kastele Van Sand
  16. Gedig: Die Seekabouter
  17. Storie: Vakansie By Die Visarend Meer
  18. Gedig: Op Die Strand
  19. Gedig: Branders Van Die See
  20. Goggatjie Sê Totsiens
 
© 2009-2011 AKA Records