Nuusflits / Newsflash

The Goggatjie Children's Songs CD & DVD are now available! Goggatjie takes the children on a sing-a-long song journey with foot-stomping, educational songs.

Afrikaans
Tuisblad
Goggatjie DVDs
Goggatjie CDs
Goggatjie Speelpop
Winkel
Die Goggatjie Span
Kontak/Besprekings
Lirieke
Muurpapier
Inkleurboekie
Foto's
English
Home
Goggatjie DVDs
Goggatjie CD
Goggatjie Toy
Shop
Contact/Bookings
Lyrics
Wallpaper
Colouring Book
Photos
Goggatjie Newsletter:
e-mail address:


Erika Strydom

Erika Strydom

Erika het haar nasionale diploma in ligte musiek gekry by die Technikon van Pretoria. Sy is die kitaar onderwyser by “Pridwin” en “Redhill” laerskole.  Sy was kitaar speler in twee “Girl Talk” verhoog produksies en is nou in die band “She”.

Graeme en Erika was die skrywers, verwerkers en ingeneurs van die Afrikaanse pop ster “Rea” se album “Hou My Vas” wat in 2004 deur Gallo uit gebring is.

In 2004 het hulle ook hulle eerste Goggatjie CD vrygestel: “Goggatjie se Kinderliedjies ”. Die CD was vrygestel deur AKA Records. Hulle het nie daar gestop nie en in 2006 het hulle “The African Alphabet” vrygestel.

Hulle nuutste vrystelling is “Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies ” wat in 2007 vrygestel is.

 
© 2009-2011 AKA Records