Nuusflits / Newsflash

Goggatjie se tweede DVD is nou beskikbaar! Die Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies DVD is propvol liedjies van die verlede vir kindertjies van die hede!

Graeme Sacks

Graeme Sacks

Graeme het studeer by die Technikon van Pretoria waar hy sy graad in ligte musiek gekry het. Hy was ‘n lektor by Damelin kampus. Graeme was al in ‘n aantal verhoog produksies insluitende “Little Shop Of Horrors”, “Summer Holiday”, “Feeling Groovy”, “Motown Gold", “The Lion King” ens.
 
Graeme en Erika was die skrywers, verwerkers en ingeneurs van die Afrikaanse pop ster “Rea” se album “Hou My Vas” wat in 2004 deur Gallo uit gebring is. In 2004 het hulle ook hulle eerste Goggatjie CD vrygestel: “Goggatjie se Kinderliedjies ”. Die CD was vrygestel deur AKA Records. Hulle het nie daar gestop nie en in 2006 het hulle “The African Alphabet” vrygestel.

Hulle nuutste vrystelling is “Goggatjie se Tradisionele Afrikaanse Kinderliedjies ” wat in 2007 vrygestel is.

 
© 2009-2011 AKA Records